Manasse !noreseb Xamaob, Part II: In Remembrance of His Death in Battle in 1905, at !gubu'oms (Aminuis)
Manasse !noreseb Xamaob, Part II: In Remembrance of His Death in Battle in 1905, at !gubu'oms (Aminuis)
Die Nossob Xoa Xrup is 'n onafhanklike platform wat die unieke ervaringe, geskiedenis, kultuur, en sienswyse van die inheemse Afrikaanssprekende gemeenskappe in Namibiƫ en suider Afrika verwoord. Dit is opgedra aan die gemeenskappe wat, in die verlede, langs die Kai !garib (Oranjerivier) en Nossobrivier gewoon het, en wat tydens kolonialisme met hul dialekte en omgangstale verdwyn het. As u tot hierdie blad wil bydra, kry ons in die hande by nossobgroep@gmail.com