Nossob Nuus: Ovaherero en Nama aan Duitse en die Namibiese Regerings: ''Hou by die Volksmoord Mosie van 2006.''
Nossob Nuus: Ovaherero en Nama aan Duitse en die Namibiese Regerings: ''Hou by die Volksmoord Mosie van 2006.''
Die Nossob Skryfgroep is 'n onafhanklike platform wat die unieke ervaringe, geskiedenis, kultuur, kennis, stories, en sienswyse van Afrikaanssprekende inheemse gemeenskappe in Namibië en suidelike Afrika verwoord. Dit is opgedra aan die Khoekhoense en Veldgemeenskappe wat tydens kolonialisme tesame met hul omgangstale, gronde, leefwyses, samelewing, en gelowe verdwyn het, en is vir hul nasate 'n spoor om te volg, terug huis toe. As u tot hierdie blad wil bydra, kry ons by nossobgroep@gmail.com