Plasings
- Kry skakel
- X
- E-pos
- Ander programme
- Kry skakel
- X
- E-pos
- Ander programme
- Kry skakel
- X
- E-pos
- Ander programme
- Kry skakel
- X
- E-pos
- Ander programme
Die Nossob Xoa Xrup is 'n onafhanklike platform wat die unieke ervaringe, geskiedenis, kultuur, en sienswyse van die inheemse Afrikaanssprekende gemeenskappe in Namibië en suider Afrika verwoord. Dit is opgedra aan die gemeenskappe wat, in die verlede, langs die Kai !garib (Oranjerivier) en Nossobrivier gewoon het, en wat tydens kolonialisme met hul dialekte en omgangstale verdwyn het. As u tot hierdie blad wil bydra, kry ons in die hande by nossobgroep@gmail.com