Weet jy wat is jou dorp, geboorteplek, of stad se oorspronklike naam, in Khoekhoegowab of Namagowab?
Hieronder is 'n lys van bekende plekke in Namibië met hul Khoekhoense name:
- Aroab - ǂaro !āb
- Okahandja - Kai'ǁhaes
- Okombahe - ǀâ'ǂgomes
- Keetmanshoop - ǂnūǂgoaes
- Mariental - Tsaraxa'aibes
- Walvis Bay - !gomen'ǁgams
- Swakopmund - Tsoa'xaub
- Omaruru - !guidiǁgams
- Windhoek - ǀaeǁgams
- Maltahöhe - Daweb!gaos
- Karasburg - ǀnomsoros
- Lüderitz - !namiǂnūs
- Sesfontein - !nani'ǀaus
- Grootfontein - Kai'ǀaub
- Rehoboth - ǀanes
- Khomas - ǀkhomas
- Koes - ǂkhoexas
- Vaalgras - ǀhai'|gāseb
- Blouwes - ǂhoas
- Fish River - ǁau !āb
- Hom River - ǁhom !āb
- Löwen River - Xamob !āb
- Upington - ǁkhara'hais
- Hoachanas - !hoaxa'!nâs
- Heirachabis - Hairaxabes
- Gibeon - Khāxatsūs
- Ubib - !ubib
- Groot Wortel - Kai'!nômab
- Klein Wortel - !nômaos
- Gabis - ǂgabes
- Oranjemund - !garib'ams
- Usakos - !ūsa!khōs
- Gobabis - ǂkhoandabes
- Otjiwarongo - ǂkhanubes
- Berseba - !autsawises
- Bethanie - ǂui!gandes
- Rietoog - ǂā'mûs
- Asab - ǀasab
- Witvlei - !uri!khubus
- Stampriet - ǂāǂams
- Tsumeb - ǂaixorobes
- Warmbad - ǀaexa'aibes
Die bogenoemde lys is saamgestel met die hulp van verskillende persone, onder andere Beauty Boois, Medwin Swartbooi, en Simona Isaaks op X (voorheen Twitter). Die kunswerk is deur Michael Tompsett en is getiteld ''Namibia Watercolour Map'' (Pixels). Hierdie is 'n dinamiese lys wat opgedateer word sodra nuwe inligting verskaf word.
Sou jy tot hierdie lys wil bydra, kry ons in die hande by nossobgroep@gmail.com.
Opmerkings
Plaas 'n opmerking