''Die skoonheid en wonder van hierdie taal (Khoekhoegowab / Namagowab) is onmoontlik om in druk te beskryf.'' - Eerwaarde Jill Boylan, Lutherse sendeling in Namibië, 2020
Die ''Onse Vader'' is die mees bekende en belangrikste van alle gebede vir Christelike inheemse gemeenskappe. Hier volg 'n weergawe van die gebed in Namagowab ('n dialek van Khoekhoegowab) en die vertaling daarvan is behartig deur Lutheran Bible Translators.
Sida Îtse ǀhommi !nâ hâtse
Sa ǀonsa as khaihe re!
Sa gaosiba ab hā re
Sa ǂâisa as ī, ǀhommi !nâs ra
I̅s ǁkhās khami ǁnāti !hūbaib on ai
Nētsē sida tsēkorobe pereba mā da
î sida ǀhapina ǀûba da, sida ǀhapixabena da ra ǁkhāti ǀûba khami.
î ta !âitsâb !nâ ǂgaeǂgui da
î ǂkhababa xu ore da.
Gaosib tsî ǀgaib tsî ǂkhaisib tsîgu a sa ǀamosib !nâ xuige.
Die foto hierby is van die Lutherse kerk te !autsawises (Bethanie), in die ǁkharasstreek van Namibië, en is geneem deur Sam van der Berg. Kry ons in die hande by nossobgroep@gmail.com.
Opmerkings
Plaas 'n opmerking