Pad na die Hart: Die Heuning Liedjie (1954)

Danis (!habugu ams) / Heuning* 


Hê, danisa ta ra ǁnae 
(Hê, ek sing oor heuning)
Hihê, hêho
Daba te so re 
(Draai my om)
ǂan ta go xuige
 (Ek sien die bye steek)
Hihê, hêho!
Ae, nā te go hō, ae, nā te go 
(Ai, dat hulle my steek, ai, hulle steek my)
Ihê, ihê!
Ae, nā te go hō 
(Ai, hulle steek my)
!habu, nā tes go 
(Heuningby, jy steek my)
Hê, hiho!
ǁnā te, ta oa re! 
(Los my, ek wil teruggaan!)
Hihêhê, hi!
!habus go nā te! 
(Die heuningby steek my!
Hi!
Aba te so re! 
(Abba my tog re)
Hi, hi!
Ae, ǁnāhe ta go 
(Ai, ek is gebyt
Ihê, ihê... 
Hi, hi
Mûbasen re, khoen oado re! 
(Wees versigtig, mense se kinders!)

***

*Hierdie liedjie is deur Viktoria |hoeses op 2 Februarie, 1954, te Omaruru in noord-wes Namibië, gesing. Die liedjie is neergeskryf en vertaal deur Johannes Boois en Wilfred Haacke. Ons is dankbaar hierdie wonderlike liedjie is deur hulle opgeneem en vir Ausi Viktoria wat gesing het. Die heuningby is 'n inheemse simbool van intelligensie en wysheid. Het u geweet dat Namibië 413 bye-spesies het waarvan 61 endemies / inheems aan ons land is? Foto verkry van Beekeeping Association of Namibia (Facebook). Kry ons in die hande by nossobgroep@gmail.com

Opmerkings